RUGBY

Rugby is one of the most popular sports amongst the boys, each of them aspiring to pull a Springbok jersey over their heads in years to come.  We normally field a total of 24 rugby teams from grade 1 to 7, each of them getting an opportunity to play during the rugby season (March to September).

Die graad 1 en 2 leerders neem aan die verpligte vaardigheidsprogram deel, waar geen kontak gemaak word nie, maar slegs gefokus word op rugbyvaardighede.  Daarna vind spanoefeninge vir die seuns wat daarin belangstel plaas. 

The school hosts a number of rugby tournaments over the course of the year, which includes the Optimum Ultra Rugby Tournament where the boys participate in Sevens, Tens and 15-man rugby.  We also host an u.13A evening tournament as well as the u.7 – u.9 Mini-Rugby Tournament that takes place at the Brug Street stadium.

2018

Ons senior spanne het ook die voorreg gehad om vroeg in vanjaar se seisoen deel te neem aan toernooie. Die o.11A- en o.13C- spanne was by die Riebeeck Kasteel toernooi terwyl ons o.13A- en B- spanne aan die Marlow toernooi deelgeneem het. Behalwe die puik uitslae by die toernooie het ons seuns ook hulself ter deë geniet en groot vriendskapsbande is gesmee (# familia).

Ons o.13A-span was ook baie bevoorreg om deel te kon wees van die HJS 150- jaar rugbyfees. Tydens die fees het ons ook ordentlik afgereken met Schrewsbury House van Engeland. Ons uitslae hierdie jaar teen Grey Kollege is ook al klaar baie beter en meer kompeterend as in die verlede. Daar is beslis ‘n opwaartse kurwe. Baie geluk ook aan ons o.10A- en B- spanne sowel as die o.11A-span met hul oorwinnings oor Grey Kollege. Ons het ook ‘n baie suksesvolle mini-rugbydag gehou waaraan ’n klomp top skole deelgeneem het. Ons junior spanne het regtig baie goed gedoen en die seuns het hul alles gegee.

Provincial achievement

Congratulations to Frans Willem van der Merwe and Christoff Etzebeth respectively for their achievements to U.13 WP Craven Week and u.13 WP B team. This is certainly a huge accomplishment. I would like to take this opportunity to thank every role player, coaches, parents and players, for a very busy and successful rugby term. We are definitely looking forward to a very exciting 3rd term. #P4G

INTERSCHOOLS: PSS vs Paarl Gim

o.7F vs Gene Louw wen, o.7E wen, o.7D wen, o.7C wen, o.7B wen, o.7A gelykop

o.8D vs Gene Louw wen, o.8C wen, o.8B wen, o.8A wen

o.9E vs Gene Louw verloor, o.9D vs Gene Louw wen, o.9C wen, o.9B wen, o.9A wen

o.10C vs Gene Louw verloor, o.10B wen, o.10A wen

o.11C vs Gene Louw verloor, o.11B wen, o.11A wen

o.13F vs Gene Louw verloor, o.13E vs Gene Louw verloor, o.13D wen, o.13C wen, o.13B wen, o.13A verloor

KLEREDRAG EN TOERUSTING

Gepaste kleredrag en uitrusting wat vir ‘n betrokke sportsoort ontwerp is moet gedra word om beserings te voorkom.

 

KLEREDRAG VIR OEFENING

  • Enige rugbybroekie
  • Enige rugbytrui.
  • Geen T-hemde, frokkies of snaakse kortbroeke word toegelaat by die senior spanne nie.
  • Die o.7 – o.9-spelers kan wel in ‘n t-hempie oefen.
  • ‘n Mondskerm
  • Bring altyd ‘n sweetpakbaadjie of warm bostuk saam na oefeninge. 

KLEREDRAG VIR WEDSTRYDE

  • Vlootblou rugbybroekie.
  • Boishaai rugbytrui.
  • ‘n Mondskerm
  • Die seniorspanne reis altyd in skoolsweetpakke en tekkies. Die juniorspanne reis slegs in hulle rugbyklere. (koue omstandighede – sweetpak)

 

GEEN KLEDINGSTUKKE MAG ONDER DIE WEDSTRYDDRAG UITSTEEK NIE.

TEAM SELECTIONS

  • Team selection is at the absolute discretion of the coaches.
  • In the u.7 – u.13 teams, players are selected on merit. The last team will rotate to enable all players in this group to play a match.
  • Trials will be held at the start of each season. In this manner all pupils have a fair and even opportunity when teams are selected for the first match (es). At these trials the different coaches will place the players in a group. The Inter-house Sports days also serve as an opportunity to identify talent.
  • No team is final! The skills and development of each learner will be monitored continuously.
  • The place and position of each player in a team will be determined by the coach. It is his/her sole responsibility.
  • Recognition is given to the fact that players can develop or perform better in certain position.

 

OUDERDOMSGROEPE

Spelers mag nie buite hul ouderdomsgroep deelneem nie. Die ouderdom wat die speler in die jaar word, of andersins spesifieke voorskrifte wat deur die provinsiale moederligaam gegee word, sal bepaal in watter ouderdomsgroep die speler deelneem. Geen oor-ouderdomspeler sal toegelaat word om aan sport by PSS deel te neem nie.

 

TRANSPORT

We are extremely grateful to our parents who assist us in this regard.  On a match day all coaches, teams and players meet at the quad to ensure all are present and ready.  Transport by bus will be available in case parents cannot help out with transport.  If a player is to be transported by another party, he needs permission from his parents or guardians to do so.

No learner may be transported in or on the back of a bakkie.  Time of departure and anticipated arrival times will be communicated via team lists. Please ensure that all players are punctual.  In case of an emergency, please contact the coach immediately. 

All players must make use of bus transport if an away match is scheduled on a week day at a venue outside of the Paarl-Wellington area.

Organiseerder: Mnr Elmo Wolfaardt, 083 959 4964, ewolfaardt@paarlboysp.co.za

(Visited 1,804 times, 1 visits today)
Skip to toolbar