Cross country

Home Page of Paarl Boys Primary > Sport > Cross country

CROSS COUNTRY

Landloop is ‘n wintersport wat twee keer ‘n week beoefen word, met byeenkomste wat op ‘n Vrydagmiddag by verskillende skole plaasvind. 

  • Season : April – September
  • Events take place on Friday afternoons at various venues
  • Athletes enter by collecting a letter from the Cross Country organizer.

KLEREDRAG TYDENS BYEENKOMSTE

  • Wit Klein Boishaai gholfhempie
  • Vlootblou Klein Boishaai kortbroekie
  • Tekkies en sokkies
  • PSS sweetpak 

DRESS CODE DURING EVENTS

  • Navy blue Klein Boishaai shorts
  • White BPS golf shirt or BPS Athletics vest
  • Socks
  • Tackies (No bare feet)
  • School tracksuit in case of inclement weather 

VENUE

Oefeninge vind hoofsaaklik op die PSS-rugbyveld plaas.  Soms draf die seuns padlangs, onder toesig van die landloop organiseerder / afrigter.

TRANSPORT TO EVENTS

There will always be transport available with the school bus if parents cannot transport their son.  Please indicate on the reply slip if you would like to make use of bus transport.

DEELNEEMERS

Enige seun vanaf o.8 – o.14 mag deelneem.

RAIN DAYS

Practice and meeting will continue in rainy conditions.  In case of extreme weather, a decision will be made at 12:00 on the day.

2018

Landloop het hierdie kwartaal afgeskop met ‘n heerlike byeenkoms gereël deur die CPUT Menslike Bewegingskunde student op Wellington. Hierna het 28 seuns deelgeneem aan die byeenkoms by Hugenote Laerskool en dit baie geniet. Ons het ook ‘n heerlike byeenkoms gehad by Slot van die Paarl waar atlete ‘n roete binne ‘n plaasomgewing voltooi het.

Die seisoen is op ‘n hoë noot afgesluit met ons eie byeenkoms, gereël by JANKAN. Die atlete het dit baie geniet.  Dertig van ons seuns het aan hierdie byeenkoms deelgeneem. Op die dag het ons byna 200 seuns vanuit die Wynland gehad wat deelgeneem het. Dit was ‘n feestelike middag met baie pret.

 

 

(Visited 374 times, 1 visits today)
Skip to toolbar