Biathlon

Home Page of Paarl Boys Primary > Sport > Biathlon

BIATHLON

 

Biathlon is one of the sports that were added to our extra-mural programme in recent years and each year the participants increase in this popular sport where they are expected to run and swim a certain distance in order to qualify.

Tweekamp word by die skool gedryf deur me. Monette Pretorius, wat meeste van die tyd haar swembroek en tekkies aantrek en saam met die seuns die water en pad aandurf.  Belangstellende atlete word jaarliks deur die skool geregistreer by Boland Tweekamp en het dan toegang tot alle byeenkomste wat gedurende die seisoen plaasvind.  Na die registrasie, kan die seuns weekliks by me. Pretorius inskryf en daar sal busvervoer wees na alle geleenthede.

  • Season : October – March
  • Events take place on Saturdays.

 

KLEREDRAG TYDENS OEFENINGE

  • Speedo-tipe swembroek
  • Wit PSS-gholfhemp
  • Vlootblou kortbroek
  • Swempet
  • Handdoek

 

KLEREDRAG TYDENS BYEENKOMSTE

  • Blue Speedo-tipe swembroek
  • Wit PSS-gholfhemp
  • Vlootblou PSS-kortbroek
  • PSS-sweetpak
  • Tekkies
  • Blou PSS-swempet
  • Handdoek

 

SUN POLICY

  • The school’s sun policy should be strictly followed. 
  • Each boy must bring his own water bottle and sun screen to practices and matches.

 

TWEEKAMP (HARLOOP)

DRAG:

Tydens oefeninge en byeenkomstes:                 

  • Vlootblou PSS-kortbroek (Geen “board shorts”)
  • Wit PSS gholfhemp
  • Skoolsweetpak – opsioneel
  • Tekkies (nie kaalvoet nie)

 

 

KONTAK BESONDERHEDE

Tweekamp-organiseerder: Monette Pretorius – mpretorius@paarlboysp.co.za

 

 

(Visited 298 times, 1 visits today)
Skip to toolbar