Athletics

Home Page of Paarl Boys Primary > Sport > Athletics

ATLETIEK

Atletiek is een van die sporte by Klein Boishaai waar ons massa-deelname ten alle tye aanmoedig. Nie net omdat dit die kwaliteit van ons atlete sal verbeter nie, maar ook omdat dit ‘n bydrae sal lewer tot die algemene fiksheid vir alle deelnemers in alle sportsoorte.

As we have limited space on our fields, we make use of coaching at Boys’ High School for discus and javelin, as well as middle and long distance running in the form of Tanya Peckham, a former South African athlete.

In 2015, we had two boys in the Boland team that competed in high jump and 70m hurdles and one of them went on to qualify for the Western Cape team that participated at the S.A. Championships in Centurion.

Ons skep ook ‘n geleentheid vir ons graad R-leerders om hul talent te wys tydens ons graad R Atletiekdag waar Hoër Meisieskool Paarl en La Rochelle saam met ons kom deelneem.

Verwys asb. na die riglyne hieronder vir verdere inligting rakende oefeninge en kleredrag.

VERVOERREëLINGS

 

Atlete wat aan sonebyeenkomste tydens skoolure deelneem, word met skoolbussies na die byeenkoms vervoer.

Atlete wat Saterdae aan streeks- en interprovinsiale byeenkomste deelneem, word deur hul ouers na die byeenkoms vervoer. Indien dit onmoontlik is vir ouers om self atlete te vervoer, sal ander reëlings getref word.

CLOTHING FOR PRACTICES AND MEETINGS

 

PRACTICE SESSIONS:

White PT shirt with school badge

Navy blue PT Shorts

Meetings:

BPS Athletics vest

Navy Blue PT Shorts

Athletics vests may be hired from the sports office at R5 per meeting. These must be returned washed, to the sports office the following day.

TOERUSTING:

 

Alle atlete moet hul eie klere vir oefensessies en byeenkomste aanskaf.

Spykerskoene is opsioneel en moet deur die atleet self verskaf word.

Die volgende toerusting word tydens oefensessies en byeenkomste deur die skool voorsien:

Gewigstoot gewigte

Diskusse

Spiese

Leerders kan ook bogenoemde toerusting self aanskaf, maar dit mag nie tydens kompetisies/byeenkomste gebruik word nie.

 

TEAM SELECTION

During the last term of 2015, all learners take part in heats for the field events. During the heats the 3 athletes with the best distances and heights are selected from the three houses to take part in the first zone meeting.

For the track and field events, there is mass participation during the Inter-house meeting. Learners enter themselves for the events before the meeting. After the meeting, the results are used to select athletes for the first zone meeting. As with the field events, athletes for the track events are also chosen on merit.

All these athletes who were selected for the field and track events form part of the athletics team who will then practice on the days as indicated on the extra-mural programme.

 

Kontakbesonderhede:

Atletiekkoördineerder: Lindi Hite – lvermeulen@paarlboysp.co.za

(Visited 593 times, 1 visits today)
Skip to toolbar