Kultuur by Klein Boishaai

Home Page of Paarl Boys Primary > Culture > Kultuur by Klein Boishaai

KULTUUR

 

Kultuurontwikkeling is baie belangrik by Primêre Seunskool Paarl. Kultuur vorm deel van die skool se kurrikulum en word ook aangebied as ‘n buitemuurste aktiwiteit by die skool. Dit gee elke leerling wat die skool verlaat die kans om te ontwikkel in ‘n onafhanklike, selfversekerde individue met baie selfvertroue. Seuns word van klein af aangemoedig om hulle uit te druk in drama, musiek, koor, visuele kuns en debat.

Music tuition is offered in piano, recoreder, guitar, singing and percussion.  Learners have the opportunity to take part in the Paarl Eisteddfod, perform during various functions throughout the year and show their talent at our annual music evening.

 

Music application form 2016

 

Elke tweede jaar bied ons skool ‘n groot skoolkonsert aan waaraan al die leerlinge van die skool deelneem.

Choir is a very popular extra-mural activity  at the school.  The junior and senior choir has achieved excellent results over the past couple of years, including trophies for the best choir in their category at the Paarl Valley Eisteddfod.

Ons het ook ‘n drumline waaraan seuns kan deelneem.

On 30 September 2015 the music pupils of Paarl Boys’ Primary had the opportunity to show how they have progressed musically during the year. Al  87 seuns, wat musiek by die skool neem, het deelgeneem. Die gehoor is vermaak met klavier, blokfluit, kitaar, sang en tromitems. The evening finished off with all the boys playing two songs on percussion instruments.

(Visited 671 times, 1 visits today)
Skip to toolbar