Boishaai values

Home Page of Paarl Boys Primary > About Us > Boishaai values

Klein Boishaai is deel van ‘n 147-jarige kultuur, gefundeer in ‘n Christelike waardesisteem. Hierdie word saam gevat in drie trotse tradisies, naamlik goeie gedrag, goeie leerlingskap en goeie sportmanskap.

 

The school’s value system is built on the three traditions.  We focus on two values each term and all activities are based on these values.

 

Die moderne samelewing verg individue met ‘n baie sterk karakter. Karakter gee voorsprong en daarom moet kinders goed voorberei word vir ‘n toekoms wat onbekend is. Dit is ons visie om ‘n generasie van seuns te kweek wat eerbare lewens sal lei.

 

At Klein Boishaai we create opportunities to develop character, in a family enviroment.

Klein Boishaai kies elke jaar ‘n jaartema wat die motto en die drie tradisies van die skool ondersteun. Vanjaar se tema is “Wees die verandering wat jy in die wêreld wil sien.”

Volgens die hoof, mnr Henco Bester wil die skool die seuns vanjaar  aanmoedig om ‘n positiewe verskil in die wêreld te maak, deur nie te wag vir ander om verantwoordelikheid te aanvaar nie, maar deur self verantwoordelikheid te neem. “If it’s got to be, it must start with me,” het hy gesê.

Met hierdie jaartema voeg Klein Boishaai nog ‘n dimensie by om sy slagspreuk, Die tuiste van ware here, gestand te doen.

code-of-conduct-2016

(Visited 1,170 times, 1 visits today)
Skip to toolbar