TENNIS

KLEREDRAG TYDENS OEFENINGE

  • Nie nodig om in skool tennisdrag te oefen nie.
  • ‘n Wit T-hempie en ‘n sportbroekie is aanvaarbaar.
  • Wit sokkies en verkieslik tennisskoene of skoene wat nie merke maak nie.
  • Pet

 

CLOTHING DURING MATCHES

  • White, BPS sport shirt
  • Navy blue sport shorts
  • White socks and preferably tennis shoes or shoes that do not make marks.
  • Blue school cap

 

TOERUSTING

  • Elke speler is verantwoordelik vir sy eie raket.
  • Balle vir wedstryde en oefeninge word deur die skool voorsien.

SUN POLICY

  • Tennis is mainly a summer sport and therefore the school’s sun policy should be followed strictly.
  • Each boy must bring his own water bottle and sun screen to practices and matches.
  • An acceptable covering for the the head for tennis must be worn.
  • Players should be allowed to take a break during matches to take in some liquid if it is hot.

 

GEDRAG

  • Daar word nie onnodig geargumenteer oor lynbeslissings of tellings nie.
  • Die neergooi van rakette, emosionele uitbarstings of negatiewe lyftaal word ten strengste verbied. Spelers wat hulle hieraan skuldig maak, sal gestraf word.
  • Dit is goeie maniere om erkenning te gee vir goeie spel deur jou opponent.
  • ‘n Ware Boishaai “gentleman” sorg dat woorde soos welkom, geluk en baie dankie deel is van sy woordeskat op en langs die tennisbaan.

 

TEAM SELECTIONS

  • Players are selected on merit after a series of matches. A ranking is drawn up for each age group.  Players may then, after arranging with tennis organizer, challenge a player one place above him on the ranking .
  • For open tournaments, e.g. the Gerrie Berner Tournament, extra trials are held. The u.13A – C and u.11A – players are given the opportunity to play out for this team. (The  tennis organizer may use his discretion if he thinks another player should also get an opportunity.)

 

ANDER VERWANTE KODES

  • Wedstrydbriewe word twee dae voor die tyd uitgegee.
  • Busvervoer word verskaf na weg wedstryde en oefeninge direk na skool.
  • Seuns wat op Woensdag oggend oefen, kan van busvervoer gebruik maak terug skooltoe.
  • Beginners: Maak gebruik van “Play and Stay” tegnieke. Enige leerder van Graad R – 3 mag oefening bywoon. (Oefentyd: Dinsdag  16:45 – 17:45)

 

Afrigters: Lise Zulch (083 461 8664) en Marinda le Roux (082 346 4213)

  • Middelgroep: Klem op tegniek en wedstrydsituasies. Enige leerder van graad 4 – 7 mag oefening bywoon. (Die tennisorganiseerder mag sy diskressie gebruik om leerders uit die beginners, wat besondere potensiaal toon, na dié oefening te nooi.)

Oefentyd: Maandag  14:30 – 15:15

 

Afrigters: Robert Bartlett (074 231 0420) en Mia van Huyssteen (082 776 7860)

  • Spanne: Gestruktureerde oefeninge bv. dubbels, plasing, naderhoue ens. Spelers in die o.13A-C en o.11A – spanne moet albei oefeninge bywoon, tensy by die tennisorganiseerder verskoning gemaak is.

 

Oefentye:     Dinsdag        15:45 – 16:45  (o.13A –C en o.11A)

                       Dinsdag        16:45 – 17:45  (o.11B – C)

                       Woensdag     06:30 – 07:30   (o.13A –C en o.11A)

 

Afrigters: Robert Bartlett (074 231 0420) en Lize Zulch (083 461 8664)

 

  • Leerders moet ten alle tye verskoning maak, indien hulle nie oefeninge kan bywoon nie.
  • Geen ouers teenaan die baan tydens wedstryde nie. Sit op die area wat aan hulle toegeken is, bv. ‘n pawiljoen.
  • Geen negatiewe aanmerkings teenoor hulle seuns of die spelers van die opposisie nie.
(Visited 311 times, 1 visits today)
Skip to toolbar