HOKKIE / HOCKEY

 

Die hokkie-seisoen van 2015 is ‘n mees onvergeetlike een. Nie net het  ons Graad R leerders gewys waartoe hul instaat is gedurende die Graad R- vaardigheidstoernooi nie, maar ook ons senior manne het telkens met groot glimlagte en ‘n besonderse hokkie-trotsheid van die veld(e) afgestap.

Ons kon met trots die 25 spanne op die veld stuur en daar waar skole nie spanne kon gee nie, is gesoek na speelkans. Ons C en D-spanne het dus ook menigmaal gekompeteer teen ‘n B en selfs ‘n A-span van ander skole.

Ons het twee spelers in die Boland Shiraz streekspan gehad en drie van ons spelers is opgeneem in die Boland o.13A-span, waarvan ons eie o.13A-kaptein ook die onder kaptein was.

We hosted a total of 4 tournaments this season, which included an u.7/u,8 tournament, u.9/u.10 tournament, an u.11 tournament and our 2nd annual u.13A tournament which was a huge success.   Schools that we don’t normally play during the year took part and the top 3 teams received gold, silver and bronze medals.  The games were 12 minutes one way.  We played our hearts out and were crowned the winners of this tournament!

The u.13A team had their fourth Interschools triumph this year.  Ons is baie trots op die o.13A-span!

Baie dankie aan Mnr. Robert du Preez van Vodacom Shop Tygervalley Group vir sy borgskap van die o.13A-span.  Die seuns het baie netjies in hul uniform gelyk.

 

PRACTICES:

  • Boys need to be punctual for practices and matches.
  • Inform coaches in time if players are not available for practices and matches.
  • Please refer to the extra-mural programme for practice times.

 

KLEREDRAG EN TOERUSTING:

 

Basiese Vaardighede vir o.7 en o.8’s:

  • Skoene tydens hokkie-vaardighede en wedstryde is verpligtend.

 

OEFENING:

  • Vlootblou Klein Boishaai sportbroekie
  • Klein Boishaai gholfhempie
  • Hokkiesokkies
  • Drafskoene of hokkieskoene
  • Skool sweetpak wanneer dit koud is

 

WEDSTRYDE

  • Vlootblou Klein Boishaai sportbroekie
    • Wit Klein Boishaai gholfhempie (A-span drag vir o.13A-span spelers)
    • Hokkiesokkies
    • Drafskoene of hokkieskoene
    • Skool sweetpak wanneer dit koud is

 

EQUIPMENT

Basic skills: u.7 and u.8

Players may bring their own hockey sticks but there will be sticks available.  Hockey balls will be provided.

 

PRACTICES

u.9 – u.14:

  • Every player has to bring his own hockey stick and hockey ball to practices.
  • Mouth guards and shin guards are compulsory.
  • The u.14 goalies keep the goalie kits with them to practise at home.
  • The u.11 goalie kits, hockey balls and cones are kept in the sport store at the sport organiser’s office and can be fetched for practices and matches.

 

MATCHES

u.7 and u.8: 

  • Hockey sticks can be hired from the sports office at R10 per match.

 

u.9 – u.14:

  • Every player needs to bring his own hockey stick and hockey ball.
  • Mouth guards and shin guards are compulsory.
  • Goalie kits: the transport and cleaning of kits is the goalie’s responsibility.
  • u.14A and B-teams: defenders play short corners with face masks (provided by the school)–the specific players will be responsible to look after it.

 

SPANKEUSES:

SPANKEUSES – Afrigters se beslissing.

  • Die beste spelers word volgens meriete gekies vir spanne.
  • Spelers mag nie buite hul ouderdomsgroep deelneem nie. Die ouderdom wat die speler in die jaar word, of andersins spesifieke voorskrifte wat deur die provinsiale moederliggaam gegee word, sal bepaal in watter ouderdomsgroep die speller deelneem.

 

RESERWES

Speel gewoonlik vir B of laer span. Reserwes speel volle wedstryd in die laer span en gaan saam net in geval die hoër span ‘n reserwe benodig.

 

AGE GROUPS:

u.7 and  u.8            – Basic skills (Compulsory for all grade 1 and 2 learners)

u.7  and u.8            – A, B, C, D teams (All welcome, teams chosen by merit)

u.9                            – A, B, C, D teams  

u.10                         – A, B, C, D teams

u.11                          – A, B, C teams

u.14                          – A, B, C, D teams (All grade 6 and 7 hockey players)

 

VERVOERREëLINGS:

Oefeninge

  • 0.7 – o.10 oefen by PSS. Ouers versorg self hul seuns by oefeninge.
  • 0.14 hokkie vind plaas by La Rochelle se velde om die leerders aan volveld-hokkie bloot te stel.
  • 0.14 spelers stap na die veld en kan deur ‘n afrigter vergesel word indien nodig, of die seuns kan met die bussie oorgeneem word as die bussie beskibaar is. Indien nie, word die leerders deur hulle ouers vervoer en by die veld afgelaai.

 

WEDSTRYDE

  • Busvervoer is altyd beskikbaar. Ouers sal genader word indien vervoer benodig word.

 

CONTACT DETAILS

 

ALGEMEEN:

  • Boishaaiers is ware here. Daarom moet GROET, WELKOM, DANKIE, GELUK en HANDEKLAP, deel wees van elke hokkiespeler en afrigter se mondering.
  • Enige probleme moet aan die Sportorganiseerder gerapporteer word.
(Visited 402 times, 1 visits today)
Skip to toolbar