|
|
|
Die volgende persone het egter die voortou geneem in die ontwerp van die gebou en die bestuur van die bouprojek : ROBIN BARNES (ARGITEK) LYNDON ARENDSE, HENK ARANGIES, JORDAAN BASSON (PROJEK BESTUURDERS) Die sentrum sal gebruik word as ‘n lokaal vir multi-klas onderrig, asook musiekwaardering en dan ook as onthaal area tydens sport geleenthede en vir ander funksies wat deur die skool aangebied word. Die gaste wat teenwoordig was, was al die borge van 2010,
Skool beheerliggaamslede, Tebbie Terblanche Trustlede, Oud-
Beheerliggaamsvoorsitters, Oud-leerders, alle opvoeders van Paarl Primêre
Seunskool en ook jarelange vriende van die skool. Tydens die geleentheid is die Tebbie Terblanche Ontwikkelings
Fonds ook aan die gaste bekend gestel en is ‘n pragtige brosjure ter
verduideliking aan elkeen uitgedeel. MICKY DE LA PORTE JOHAN LOUW (JLK) STEPHANÉ AND HENKO VAN DEN HEEVER HENK AND GRETCHEN ARANGIES WILLIAM CLIFT (CLIFT GRANITE) GRADE 7 -2010 ROBIN BARNES (JHP) RIEDWAAN ABRAHAMS (R.A. CEILINGS) ANTON ROSSOUW (HERCULES CEMENT PRODUCTS) EMILE SCHOEMAN (AQUASOL) ALTMANN ALLERS JOHAN JACOBS (JC ELECTRICAL) LIQUI FRUIT SELWYN AND ALISON SPOLANDER J. VAN DER SLUYS BOUERS DIRECT AIR FELIX AND DALENE LOMBARD FRANCIS ANDREW CONSTRUCTION LYNDON ARENDSE (ARENDSE CONSTRUCTION) FRANCOIS DU PLESSIS (SCHOOL OF KARATE) CRC 2009 PIET PRETORIUS GLASFIT STELLENBOSCH (JEPSON) DARWIN ALUMINIUM (BLAZECOR SEAMLESS GUTTERS) THE CHAIRMAN OF THE GOVERNING BODY, MR RITZ DE LA BAT, OFFICIALLY OPENED THE COMPLEX ON 13 OCTOBER 2010.
NAMED IN HONOUR OF OUR MAIN SPONSOR, MICKY DE LA PORTE |
Send mail to
postmaster@paarlboysp.co.za with
questions or comments about this web site.
|