FORUMS

WEBMAIL

 Our school's sponsors:

Home Up

 

KLEIN BOISHAAI DOEN UITSTEKEND IN  NASIONALE ILIFE SKOOTREKENAAR KOMPETISIE
(Apple
Meer as 100 skole in die land het deelgeneem,.Ons is baie trots om aan te kondig dat 2 groepe van Klein Boishaai se projekte onder die top 15 projekte in die land is. Hoër- en laerskole ingesluit. 

Hulle het elkeen ‘n kurrikulum geďntegreerde `dvd en eie webtuiste ontwerp.  Mev. Monette Pretorius en hierdie 2 groepe seuns is na die prysuitdeling  in Johannesburg op 4 Maart genooi.
 

Groep 1 (BrekVis)
(Agter:  William Kruger en Henry le Roux)
(Voor:  Dillon Plaatjies, Pierre Pretorius en Igno Ferreira)


Groep 2 (Go Green projek)
(Agter:  André Verhoef)
(Voor:  Duan van Schalkwyk en Ullrich Conradie)

 


Klein Boishaai - Tweede beste in iLife Apple Skootrekenaar Kompetisie.

 

Op die vierde Maart het Duan van Schalkwyk, Ullrich Conradie en André Verhoef ons skool by Atlas Studio, Auckland Park, Johannesburg, verteenwoordig.  Hulle projek het ‘n algehele tweede plek behaal.  Hulle het    elkeen ‘n Shuffle en Juff. Monette Pretorius het ‘n Ipod Touch as pryse ontvang.  Ons is baie trots op die    standaard van ons skool, aangesien hierdie ‘n nasionale kompetisie vir laer- en hoërskole was.
 


 
 

Send mail to postmaster@paarlboysp.co.za with questions or comments about this web site.
Copyright © 2009 Paarl Boys' Primary School
Last modified: 11/28/11