|
MUSIEKLESSE 2010 MUSIC LESSONS 2010
|
Klavier
Piano
Blokfluit
Recorder
Kitaar
Guitar
Tromme
Drums |
 |
 |
 |
 |
Musiekgeld
Alle musiekgelde moet op die eerste dag van 'n kwartaal betaal word.
Musieklesse sal aan die einde van die 4de week van 'n kwartaal gestaak word
indien u nog nie vir daardie kwartaal betaal het nie.
Music Fees
All music fees are payable on the first day of each term. If the
music fees have not been paid by the end of the 4th week of the term,
lessons will be discontinued.
|
Individuele onderrig
R600 per kwartaal (50 min. per week) (16 lesse van 25 min. elk per kwartaal)
R450 per kwartaal (½ uur per week) (16 lesse van 15 min. elk per kwartaal)
Individual tuition
R600 per term (50 min. per week) (16 lessons of 25 min. per term)
R450 per term (½ hour per week) (16 lessons of 15 min. per term)
Groep onderrig
(50 minute per week) R450 per kwartaal per leerling (16 lesse van 25 min.
elk per kwartaal)Group tuition
(50 minutes per week) R450 per term per pupil (16 lessons of 25 min. per
term)
|
  |
|

Musiek na skool
Music after school
(½ uur per week individuele onderrig)
(½ hour per week individual tuition)
R550 per kwartaal (8 lesse per kwartaal)
R550 per term (8 lessons per term)
Tromlesse
Drum lessons
Word na skoolure aangebied.
Only offered after school hours.
|
Musiekboek / Music books
Alle musiekboeke moet self aangekoop word. / You are responsible for buying
all your own music books. (Musieklood - Hoofstraat) / (Musieklood -
Main Street) |