FORUMS

WEBMAIL

 Our school's sponsors:

Home Up

 



Ilse von Wielligh
Learner Support

Learner Support

Paarl Boys' Primary School gives support to learners from Gr. 1 to Gr. 7.  The teachers identify children in the classroom that needs help with Maths, Language and Reading.  The identified learners will then follow a program in the Learner Support Classroom.

When problems need specialized attention, the children will be referred to psycologists, occupational therapists or other specialists.

Leerderondersteuning


Paarl Primêre Seunskool gee leerderondersteuning aan leerlinge vanaf Gr 1 tot Gr 7.  Die onderwysers idenifisieer sekere leerders in die klas, wat hulp benodig met Wiskunde, Taal en Lees.  Die klas vir leerderondersteuning volg hierna 'n program met die geïdentifiseerde leerders.

Indien die probleme van so aard is dat dit gespesialiseerde hulp benodig, sal die leerders verwys word na arbeidsterapeute, sielkundiges of ander kundiges.

Graag stel ons Studiwell aan u bekend!

 ’n Leer en Studiebekwaanheidskursus waarby enige Gr. 4 tot 7 leerder kan baatvind.

 Ons uitgangspunt is: Almal moet leer! Jy kan dit net sowel op die regte manier doen en dit geniet! 

Ons wys leerders hoe om die proses van studeer stap vir stap aan te pak met die regte tegnieke en metodes

om suksesvol te lees, op te som, te memoriseer en te hersien. Hierdie kursus is pret, doelgerig en interaktief.

 Ons bied op ’n gereelde basis kursusse in die omgewing aan. Die volgende kursus vind op 5 & 6 April 2011 plaas.

Kyk na die aangehegde advertensie vir meer inligting of besoek gerus ons webtuiste by www.studiwell.co.za .

 Vriendelike groete

 StudiWell_logo2

www.studiwell.co.za

 Amanda van der Merwe
(
082 655 3059
*
   
info@studiwell.co.za
 

Send mail to postmaster@paarlboysp.co.za with questions or comments about this web site.
Copyright © 2009 Paarl Boys' Primary School
Last modified: 11/28/11